Jong keukentalent in Orania's hotelschool

Hier vindt je het laatste nieuws en gekke dingen die nu in de Horeca gebeuren.
Plaats reactie
Gebruikersavatar
berexstone
Berichten: 673
Lid geworden op: 02 nov 2009, 12:07

Jong keukentalent in Orania's hotelschool

Bericht door berexstone » 21 apr 2010, 13:14

Orania is een (niet racistische) Afrikaanderstaat in Zuid-Afrika, die nauw met president Zuma samenwerkt. Het zelfstandige mini-staatje is geheel zelfvoorzienend en baseert grotendeels op landbouw, vooral pekannootbomen. Er is ook een hotelschool die het goed doet en mischien de jonge keukentalentencompetitie gaat winnen : (we spreken Nederlands, dus het onderstaande is echt niet zo moeilijk)
Carin van Biljon se uitlokkende spyskaart vir 'n romantiese ete vir twee laat dadelik jou mond water. As voorgereg is daar sierkersie-gazpacho, dan volg kaas- en sampioengevulde hoenderborsies met gegeurde ryskoekies en filo saam met 'n peppermintcrisp-appelslaai. Ter afsluiting : sjokolade-kirsch mousse en koffie en friandise.
Jy kan jou voorstel hoe dy tafel lyk : 'n sneeuwit tafeldoek met 'n bloedrooi loper, wit borde en silwer eetgerei...
Carin, 'n leerling van Orania, het pas verneem dat sy deurgedring het na die finale ronde van die Vrouwe Landbouvereniging (VLV) se Tienerkokkompetisie.
Die ou Kaapprovinsie is in agtien VLV-streke ingedeel. Uidunne is eers in al die streke gehou en uit die agtien wenners is slegs vyf finaliste gekies om aan die finale deel te neem.
By die finaal wat op 6 mei te Piketberg plaasvind moet die deelnemers 'n romantiese driegangkersligete vir twee persone voorberei. Die spyskaart en tafel moet die tema uitbeeld.
In 'n korte vier ure moet al die kos voorberei, die tafel gedek en versier word en dan moet daar ook opgeruim word. Carin sal ses geregte voorberei waarvan elkeen van 'n gevorderde moeilikheidsgraad is.
Die wenner word by 'n galageleentheid die middag van 6 mei, ná die finale kompetisie bekend gemaak. Shoprite-Checkers is die hoofdborg van die kompetisie en groot pryse is op die spel.
Carin neem deel onder leiding van Rika Kirsten van Orania CVO-skool se hotelskool.
(http://www.orania.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;)

Gebruikersavatar
berexstone
Berichten: 673
Lid geworden op: 02 nov 2009, 12:07

Re: Jong keukentalent in Orania's hotelschool

Bericht door berexstone » 21 apr 2010, 13:19

Vergeet de punt niet achter .za, dus : http://www.orania.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;. moet het zijn

Plaats reactie